Sisigie

Jupiter (bo), Venus (links onder) en Mercurius (regs onder) bo die La Silla-sterrewag in Chili (26 Mei 2013).[1]

Sisigie (van die antieke Griekse σύζυγος suzugos, "saamstaan")[2]) of samestand is in sterrekunde wanneer drie of meer hemelliggame in ’n swaartekragstelsel in min of meer ’n reguit lyn lê.[3] Die woord word meestal gebruik in verwysing na die Son, Aarde en die Maan of ’n ander planeet wanneer laasgenoemde in konjunksie of opposisie is. Sons- en maansverduisterings, asook oorgange en okkultasies, kom voor tydens sisigie. The term word dikwels gebruik wanneer die Son en Maan in konjunksie (donkermaan) of opposisie (volmaan) is.[4]

  1. "Three Planets Dance Over La Silla". ESO Picture of the Week. Besoek op 5 Junie 2013.
  2. "Definition of syzygy". Collins English Dictionary. Besoek op 22 Augustus 2012.
  3. Her Majesty's Nautical Almanac Office and United States Naval Observatory (2012). "Syzygy". Glossary, The Astronomical Almanac Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2013. Besoek op 13 September 2012.
  4. Coyle, Harold P. (2008). "Syzygy". AccessScience. ©McGraw-Hill Companies. doi:10.1036/1097-8542.757218. Besoek op 5 Mei 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search